)

Hoërskool Goudveld Gr 12 Top 10

Baie geluk aan elkeen van julle met julle puik uitslae. Ons is baie trots op julle.
Gouties bly die beste in alle gebiede.
#nr1#

Akademie: Goudveld-Hoërskool het altyd akademiese uitnemendheid as sy prioriteit gestel. Dit is, en sal altyd, die skool se belangrikste fokuspunt wees. Ons onderwysers is goed opgelei en werk regtig uitsonderlik hard.

Kultuur: As top Afrikaanse skool is ons kultuuraktiwiteite inherent tot ons Afrikaanse karakter en opleiding

Sport: Ons glo daaraan dat ons leerder gebalanseerd moet lewe, daarom het ons ‘n uitgebreide sportprogram wat in elke sportliefhebber se kraal sal pas. Ons leerders presteer op hoë vlak en ons kompeteer met die beste skole in die provinsie. Selfs op nasionale vlak is verskeie van ons leerders bedrywig en presteer goed.

Kunste Akademie: Goudveld-Hoërskool is die plek om jou ingebore kreatiewe vermoëns uit te leef en te ontwikkel deur ons uitstekende Musiek Akademie.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal