)

Hoër Meisieskool Oranje se ML vier vandag 104 jaar!

Op die foto, wat twee jaar gelede by Spies se aftreeoord in die Strand geneem is, is drie van Oranje se laaste vyf skoolhoofde. Van links is juff. Anne-Marie Klink (vanaf 2018), Mariehetta Matthee (1993 tot 2017) en Spies (1962 tot 1982).

Magriet Spies, beter bekensd as ML (Margaretha Lategan), vier vandag haar 104de verjaardag.

Die geliefde Spies, wat 42 jaar lank by Oranje skool gehou het en vir 21 jaar skoolhoof was, geniet steeds legendariese status. Oranje se skoolsaal is in 2010 na die ML Spies-saal hernoem.

Sy woon in die Altena-Aftree-oord in die Strand waar sy die bynaam van “hoofmeisie” gehad het as gevolg van haar betrokkenheid by die oord se fonds-insamelings.

ML het ses maande gelede ‘n beroerte gehad wat haar spraak aangetas het. Sy is tans bedlêend in die siekeboeg van die aftree-oord.

Haar oud-leerders onthou nog elke jaar haar verjaardag met oproepe en besoeke.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal