)

Primêre Meisieskool Oranje reik uit

Die leerderraad het namens Oranje Primêr 10 kindermatrasse, 3 seephouers wat jy aan die muur kan monteer en 3 toiletrolhouers, wat 3 toiletrolle kan hou en ook aan die muur gemonteer word, geskenk aan Beyang Bana Pele Creche in die Joe Slovo area.

In samewerking met die mediese studente van die UV is die projek aangepak aan die begin van die jaar. Hulle is besig om die skool te vernuwe.
As gevolg van die lockdown kan die dogters ongelukkig nie die skool besoek nie.

Ruben van Wyk en sy span gaan bogenoemde items self installeer by die skool en dit gereed kry na die lockdown.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal