)

FICHARDTPARK PRIMÊRE SKOOL SE GR R BERE IS REG VIR SKOOL

Ons stel ons ten doel om:

aan alle leerders van die skool onderrig van hoë kwaliteit te bied gegrond op waardes, Afrikaanse moedertaalonderrig en kulturele erfenis.

‘n dinamiese onderwysstrategie te volg wat tred hou met ontwikkeling.

elke leerder liggaamlik en geestelik tot sy volle potensiaal te ontwikkel deur middel van ’n gebalanseerde akademiese-, kulturele- en sportprogram binne ’n veilige omgewing.

’n opvoedkundige instansie te handhaaf waarbinne elke opvoeder beroepsekuriteit, professionele selfstandigheid, doeltreffende benutting, werkstevredenheid en persoonlike ontwikkeling kan ervaar.

die gemeenskap en omgewing waarbinne die skool funksioneer doelgerig te betrek en op voortreflike wyse te dien.

die skool te bestuur en te bedryf ooreenkomstig aanvaarde en gesonde beheer- en bestuursbeginsels.

’n tradisievaste en waardegedrewe skool te wees.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal