)

PRIMÊRE SKOOL NAUDÉVILLE NOOI VOORNEMENDE GR 1’S VIR 2021

Juf. Nahlita van Rooyen, mnr. Juan Potgieter en juf. Lezandi Naude

Juf. Nahlita van Rooyen, Lezandi Naudé, Lizande Blom en mnr. Juan Potgieter van Primêre Skool Naudéville van Welkom het vandag, Donderdag 11 Junie, by 94 huise Graad 1 inskrywings, alles-in-een hoe om ‘n Naudie te word, afgelewer by Graad R’e se huise in en om Welkom.

Daar wag groot verrassings vir die nuwe Graad 1’s by Primêre Skool Naudéville met al die fasiliteite soos klaskamers waar julle baie slim kan word, netbalbane, tennisbane, rugbyvelde, rekenaars, lekker speelplek, mooi skoon badkamers en ‘n knibbelkas wat allerlei lekker eetgoed voorsien. Verder bied Naudies vir julle die geleentheid om in die koor te sing, om lekker te gesels by die redenaars en ook die Voortrekkers wat baie pret bied.

By Naudies sal julle ‘n feestyd beleef en sommer baie slim word!

Ashleigh van Biljon, ‘n voornemende Naudie

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal