)

Emile Kotzé vertel waarom Grey College sy gunsteling skool is

“Elke oggend wanneer ek die voorreg het om my Grey skoolbaadjie en -das aan te trek, voel ek soos Superman. Niemand kan in my pad staan om sukses te bereik nie.

By Grey Kollege in Bloemfontein, word daar deur die wêreldklas fasiliteite en mentors van jou ‘n gentleman gemaak. Elkeen vind sy plekkie in die son, ongeag jou belangstelling. Hier word jy in jou onderskeie terreine voorberei om nuwe hoogste te bereik. Elke skakel van sport, kultuur en akademie vorm ‘n onbreekbare ketting.

Ek persoonlik, gaan die meeste terugverlang na die saalperiodes voor interskole. Nêrens anders sal jy so ‘n hoendervleis-oomblik kan ervaar nie. Om vir die eerstespan uit te draf, was iets waaroor ek al van gedroom en gewerk het vandat ek in Grey gekom het.

Ek kan nie wag om te sien watter hoogtes Grey Kollege gaan bereik in die jare wat kom nie. May the College forever train noble citizens.”

Viva la Grey.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal