)

Vrystaatse Kunswedstryd – Fichardtpark Primêre Skool

Vrystaatse Kunswedstryd se Voordragafdeling – Fichardtpark Primêre Skool se talentvolle Graad 4-leerders het aan die Vrystaatse Kunswedstryd se Voordragafdeling deelgeneem. Tydens die week van 18 tot 22 Mei het Fichies hul stemme en kreatiwiteit laat hoor.

Die volgende leerders het presteer:

  • Clara Deacon het die gehoor bekoor met haar gedramatiseerde gedig en ’n uitmuntende A++ behaal.
  • Janie Sander het haar talent in die formele gedig-kategorie gewys en ’n sterk A+ verower.
  • Miné Olivier het dubbel uitgeblink: sy het ’n A++ vir haar formele gedig ontvang en ’n A+ vir haar gedramatiseerde gedig.
  • Velneri Erasmus het met flair en emosie ’n A+ vir haar gedramatiseerde gedig verdien.
  • Dylan Britz het ook sy stem laat geld en ’n A+ vir sy gedramatiseerde gedig behaal.

Hierdie uitsonderlike prestasies wys dat die Fichies nie net op die sportveld en in die klaskamer uitblink nie, maar ook in die wêreld van kultuur en kuns.

Baie geluk aan elke deelnemer – julle toewyding en passie maak die Fichardtpark Primêre Skool ongelooflik trots!

Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.fichies.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal