
T4J-tennistoernooi. Tien leerders van Hoërskool Swartland, Malmesbury, het die naweek aan die T4J-tennistoernooi op Bredasdorp deelgeneem.
Seuns:
- Du Preez Erasmus
- Christian Cupido
- Paul du Plessis
- Déan Bester
- Danté Joseph
Dogters:
- Elri Coetzee
- Christina van der Merwe
- Luné Laubscher
- Sarli Steyn
- Janke Viljoen
Uitslae behaal:
- Hoërskool Swellendam – Swartland wen 29 – 22
- Hoërskool Strand – Swartland verloor16 – 29
- Hoërskool Brackenfell – Swartland wen 47 – 4
- Hoërskool Bellville – Swartland verloor 21 – 24
- Hoërskool Bredasdorp – Swartland verloor 20 – 25
Hoërskool Swartland eindig derde uit die agt spanne in die Chris Botha-afdeling.
- Du Preez Erasmus en Christian Cupido wen al hul wedstryde 6 – 2 en beter.
- Luné Laubscher en Sarli Steyn wen ook al hul wedstryde as ‘n dubbelpaar.
Hoërskool Swartland se twee dubbelpare het onoorwonne uit die stryd getree.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor