)

Finale B-liga swemgala – Hoërskool Swartland

Finale B-liga swemgala. Die swemspan van Hoërskool Swartland het op 27 Februarie aan die finale B-liga swemgala te La Rochelle Girls’ High School, in die Paarl deelgeneem. Hiermee het Hoërskool Swartland se swemmers die seisoen se liga-galas op ‘n hoogtepunt afgesluit.

Sewe skole aan die gala deelgeneem.

Swartland se swemmers wat 1ste plekke behaal het:

  • Elmé Grobbelaar
  • Lelani Buhr
  • Steph Lesch
  • Lungiswa Grootboom
  • Emsie Brand
  • Jessie-Holand Müter
  • 7 aflosspanne

Ten spyte daarvan dat heelwat van die skool se top swemmers nie beskikbaar was vir hierdie gala nie, eindig Swartland se dogters in die eerste plek en die seuns tweede. Gesamentlik wen Hoërskool Swartland die gala oortuigend met 1700 punte teenoor die tweede en derde skole se onderskeidelike 1574 punte en 926 punte.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://swartlandhs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal