)
Netbal Weskusspanne – HoĆ«rskool Swartland

Netbal Weskusspanne. Elf netbalspelers van HoĆ«rskool Swartland in Malmesbury is tot onderskeie Netbal Weskusspanne verkies. Hierdie spelers sal die distrik by die Interdistrik-toernooi vanaf 16 tot 19 Julie verteenwoordig. Lees…

T4J-tennistoernooi – HoĆ«rskool Swartland

T4J-tennistoernooi. Tien leerders van HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, het die naweek aan die T4J-tennistoernooi op Bredasdorp deelgeneem. Seuns: Dogters: Uitslae behaal: HoĆ«rskool Swartland eindig derde uit die agt spanne in die…