)
Netbal Weskusspanne – Hoërskool Swartland

Netbal Weskusspanne. Elf netbalspelers van Hoërskool Swartland in Malmesbury is tot onderskeie Netbal Weskusspanne verkies. Hierdie spelers sal die distrik by die Interdistrik-toernooi vanaf 16 tot 19 Julie verteenwoordig. Lees…

T4J-tennistoernooi – Hoërskool Swartland

T4J-tennistoernooi. Tien leerders van Hoërskool Swartland, Malmesbury, het die naweek aan die T4J-tennistoernooi op Bredasdorp deelgeneem. Seuns: Dogters: Uitslae behaal: Hoërskool Swartland eindig derde uit die agt spanne in die…