)

ATKV Digitoneel – Hoërskool Swartland

ATKV Digitoneel. ATKV Digitoneel skep ‘n nasionale platform waar leerders monoloë kan skryf, toneelspeel en hul kamera-tegnieke kan beoefen. Vyf leerders van Hoërskool Swartland het saam met Alma Nel monoloë ontwikkel vir hierdie kompetisie.

Haniel Oberholzer het ‘n brons sertifikaat verwerf het vir sy monoloog. Die beoordelaars was baie beïndruk met sy werk! Zanike Marshall het ‘n goue sertifikaat ontvang en is ook nasionaal deel van die top 16 wat gekies is om aan die finaal deel te neem.

Zanike het ongelooflike werk geskep met haar verfilming van haar monoloog waarin sy die hoofrol vertolk en ‘n baie kontemporêre tema aanspreek.

Hoërskool Swartland is trots op haar brawe werk en hou duimvas vir die top 8 wat op 3 Junie aangekondig sal word vir die verfilming van die KykNet-program, ‘In die Kollig’.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://swartlandhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal