Streke Tennis Proewe. Die Streke Tennis proewe het 2 April by die Universiteit van die Vrystaat se tennisbane plaasgevind. Vier leerders van Hoërskool Jim Fouché is tydens die Streke Tennis Proewe vir die onderskeie spanne gekies:
- Nelri Venter: o.19
- Elseri Venter: o.19
- Christiaan Odendaal: o.17
- Christiaan Odendaal: o.17
Hierdie vier tennisspelers gaan die Streke-Skolespan op 5 Mei in Klerksdorp teen Noordwes skole verteenwoordig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf