Podium Pret. Hoërskool Witteberg leerder, Martyn Oosthuysen, het geskitter in die eerste rondte van Podium Pret!
Martyn se besonderse uitslae in hierdie kompetisie:
- Engels: Onvoorbereide lees van ‘n gedig: 81,25%
- Afrikaanse Storievertel – Bestaande storie: 92%
- Afrikaanse Lees, Voorbereid – Gedig: 96,25%
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf