Vrystaat laerskole Tennis – Truida Kestell, Bethlehem se leerders behaal jaarliks sukses tydens die Vrystaat laerskole Tennis.
Hierdie jaar is geen uitsondering nie.
Die volgende twee spelers is ingesluit in die Vrystaat laerskole Tennisspan:
- Emma Smit en
- John Boshoff
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://truidakestell.co.za/home
Foto voorsien