)

Radikale redenaars -Truida Kestell dring deur na streeksfinaal

Radikale redenaars – Leerders van Truida Kestell, Bethlehem het deelgeneem aan die radikale redenaars.

Die uitslae van die radikale redenaars is as volg:

  • Andries van der Walt, (Gr 3)
  • Marx Geldenhuys, (Gr 1) en
  • Alissa Pretorius, (gr 6)

Hulle sal op 4 Mei by Oranje Meisies aan die streeksfinaal deelneem.

Die volgende redenaars het direk na die nasionale finaal deurgedring:

  • Miah Grobbelaar, (Gr 6)
  • David Shepherd, (Gr 5)

Hierdie leerders sal op 19 Oktober aan die nasionale finaal deelneem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://truidakestell.co.za/home

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal