)
Vrystaat laerskole Tennis – Truida Kestell leerders ingesluit

Vrystaat laerskole Tennis – Truida Kestell, Bethlehem se leerders behaal jaarliks sukses tydens die Vrystaat laerskole Tennis. Hierdie jaar is geen uitsondering nie. Die volgende twee spelers is ingesluit in…

Vrystaat Laerskole Tennis – Laerskool Truida Kestell

Vrystaat Laerskole Tennis. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Emma Smit en John Boshoff is gekies vir die Vrystaat Laerskole Tennis span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://truidakestell.co.za/ Foto verskaf

Vrystaat Laerskole Tennis – Primêre Skool Fichardtpark

Vrystaat Laerskole Tennis. Vier leerders van Primêre Skool Fichardtpark, Bloemfontein, is ingesluit in die Vrystaat Laerskole tennis span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.fichies.co.za/ Foto verskaf

Vrystaat Laerskole Tennis – Laerskool Truida Kestell

Vrystaat Laerskole Tennis. Ses leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Lance Kriek, Ben Rheeder Linzi Botha Meiha Barends Cornel Ferreira en Lize Viljoen is ingesluit in die Vrystaat Laerskole…