Oscar Sokkie – Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het hul jaarlikse Oscar sokkie aangebied. ‘n Hele aantal leerders het deelgeneem aan die kompetisie, maar ongelukkig was daar net een wenner in elke kategorie.
Die volgende leerders het tydens die Oscar sokkie pryse ontvang:
- Hunk: Leon Loots
- Babe: Lisa Mouton
- Mnr. Bene: Riaan Louw
- Mej. Bene: Lisa Mouton
- Mooiste hare: Marni Louw
- Mooiste glimlag: Elré Baard
- Mnr. Persoonlikheid: Lian Du Plessis
- Mej. Persoonlikheid: Elré Baard
- Gimba: Jamie-Lee Taylor
- Klaasvakie: Andreuan Klaase
- Loudmouth: Bridgette Willemse
- Vinkel en Koljander: Marius Smith en Tinus Bester
- Drama Queen was: Amieke Botha
- Gentlemen: Zandré Nel
- TikTok king/Queen: Leranzel Smith/Jodan Januarie
- Look-a-like: Wilmien Brand en Emma Jansen
- Pliggie: Zenne Coetzee
- Grapjas: Leranzel Smith
- Kuiken van die jaar: Leranzel Smith
- Boeremeisie: Anke Brand
- Boerseun: Phillip Smith
- Huis Muller mooiste: Andri Brits
- Huis Awie mooiste: Leon Loots
- Gym freak: Jacques Marais
- Grootste flirt: Wian Botha
- Boekwurm: Anré De Klerk
- Couple most likely to marry: Jacques Marais en Carla Victor
Die leerders het hierdie jaarlikse Oscar sokkie terdeë geniet.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s voorsien