)

ASA Senior Nasionale Kampioenskap – Hoërskool Ermelo

ASA Senior Nasionale Kampioenskap. EHS is besonder trots op die Errie-atlete wat vanaf 18 tot 21 April aan die ASA Senior Nasionale Kampioenskap van “Field and Track” deelgeneem het.

Die atlete het uitstekend gevaar en behaal die volgende prestasies:

  • Mia Davel eindig in die finaal vierde vir senior dames hoogspring met ’n hoogte van 1,73m.
  • Tyrone Berning het in die finaal sewentiende geëindig vir senior mans hoogspring met ’n hoogte van 1,95 meter.
  • Kryn Romijn gaan deur na die semifinaal vir 400m mans en behaal hier ’n algehele vyftiende plek met ’n tyd van 47,19 sekondes. Volgens World Junior Athletics is Kryn se persoonlike beste tyd (46,45 sekondes) tans vierde in die wêreld in die 400m vir seuns o.18. Bo en behalwe hierdie prestasies, ontvang Kryn ook ’n brons medalje vir die 4 x 400m gemengde aflos o.18, asook ’n silwer medalje vir die seuns o.18 se 4 x 400m aflos.
Kryn Romijn en Tyrone Berning

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal