SA Level 2 Kampioenskap. Ses leerders van Hoërskool Swartland, M almesbury, het verlede naweek aan die SA level 2 kampioenskap deelgeneem in Oudshoorn. Die swemmers Swartland Aquatics verteenwoordig.
Die swemmers is:
- Emma Brooks
- Jesse Holland-Müter
- Lulu Grootboom
- Lelanie Buhr
- Chane Grobbelaar
- Emsie Brand.
Met hierdie ses swemmers se uitstekende individuele uitslae, het hul ook bygedra tot die swemklub se algehele 1ste plek uit die 42 klubs wat deelgeneem het.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf