SA Level 2 Kampioenskap – Hoërskool Swartland
SA Level 2 Kampioenskap. Ses leerders van Hoërskool Swartland, M almesbury, het verlede naweek aan die SA level 2 kampioenskap deelgeneem in Oudshoorn. Die swemmers Swartland Aquatics verteenwoordig. Die swemmers…








