)

Presidentsverkenner – Hoërskool Swartland

Presidentsverkenner. Hoërskool Swartland leerder, Irvan Turner, het onlangs sy Presidentsverkenner eksamen geslaag.

Dié eksamen is ‘n hoogtepunt in alle Voortrekkers se skoolloopbaan. Kandidate beantwoord vrae oor onder andere: sake van die dag, geskiedenis, gedenkwaardighede, kaartwerk, nasionale simbole, liedere, ekonomiese konsepte, waardes, persoonlikheid, ensovoorts.

Kandidate moet talle kampe bywoon waar hulle die natuur eerstehands beleef. Hulle leer ook skuiling bou, van noodhulp, leierskap, oorlewing en nog vele meer.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://swartlandhs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal