SA Nasionale Karate Kampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark leerder, Mia-Lee Fourie, het skitterend presteer tydens die SA Nasionale Karate Kampioenskappe. Mia-Lee is ‘n 1ste Graad Swart belt wat onder die 15-17 jaar ouderdomsgroep deelgeneem het.
Sy behaal die volgende prestasies tydens die kampioenskappe:
- Goud – “Traditional Taekwondo Form”.
- Goud – “Traditional Weapon Form”.
- Goud – “Traditional Combat Weapon”.
- Goud – “Traditional Sparring”.
- Goud – “XMA”.
- Goud – “XMA Weapon”
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf