Boland Elite Rugbygroep. Tien seuns van Hoërskool Swartland is verkies tot die Boland Elite Rugbygroep. Hulle gaan gereeld deel wees van oefeninge en toetse om hulself voor te berei vir volgende jaar se rugbyseisoen.
O.17-groep
- Melchior Botha
- Martin Neethling
- Nicholai Miggel
- Callum Liedeman
O.15 groep
- Ziech Schreuder
- Finn Fowlds
- Juan Hillberg
- Christo Groenewald
- Tafadzwa Mashizwa
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










