Heart Health

SA Tweekamp Kampioenskappe – Hoërskool Swartland

SA Tweekamp Kampioenskappe. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se atlete het by die SA Tweekamp-kampioenskappe wat op 31 Maart in Bloemfontein plaasgevind het. Tydens die kampioenskappe het een van Hoërskool Swartland se atlete, Kailen Kotze, opgetree as gids vir die blinde atlete. Hoërskool Swartland is baie trots op hierdie jong man en sy toegewydheid!

Die skool is ook baie trots op hul atlete, Kailen Kotze, Jani Visagie en Arden Kotze met hul uitstekende uitslae wat behaal is by die SA Tweekamp-kampioenskappe

  • o/19 – Kailen Kotze behaal ‘n 4de plek (uit 63) met ‘n totaal van 2096.54 punte.
  • o/17 – Jani Visagie behaal ‘n 30ste plek (uit 75) met ‘n totaal van 2004.42 punte.
  • o/15 – Arden Kotze behaal ‘n 9de plek (uit 70) met ‘n totaal van 2074.96 punte.
Kailen Kotze het as gids opgetreen vir blinde atlete

Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za

https://swartlandhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Lima Skole Atletiekkampioenskap – Merensky Landbou Akademie

Lima Skole Atletiekkampioenskap. Merensky Landbou Akademie, Tzaneen, se atlete het op 15 Maart deelgeneem aan die LIMA Skole Atletiekkampioenskap wat by die Universiteit van Limpopo in Polokwane aangebied is. Die…

U11 SKZN Cricket Team – Creston College

U11 SKZN Cricket Team. Three talented Grade 5 learners, Kiaan Reddy, Imraan Khan, and Alwande Ntombela, have recently achieved a significant milestone in their budding cricket careers. These young cricketers…

You Missed

Lima Skole Atletiekkampioenskap – Merensky Landbou Akademie

Lima Skole Atletiekkampioenskap – Merensky Landbou Akademie
U11 SKZN Cricket Team – Creston College

Schools Hockey – Kearsney College vs Clifton School

Schools Hockey – Kearsney College vs Clifton School

Rugby -Laerskool Truida Kestell skitter by die Aandreeks

Rugby -Laerskool Truida Kestell skitter by die Aandreeks

Ruitersport – Primêre Skool Naudeville

Ruitersport – Primêre Skool Naudeville

AMESA Wiskunde – Primêre Skool Naudeville

AMESA Wiskunde –  Primêre Skool Naudeville