Fisiese Wetenskappe. Ses leerders van Hoërskool Swartland, Malmesbury, is deel van die top 10 presteerders in die Weskus distrik vir Fisiese Wetenskap, kwartaal 1.
Graad 12
- Anrich Cloete, Cobus Steyn, De Wet Visser en Anike van der Merwe
Graad 11
- Mila Maritz
Graad 10
- Micha van Papendorp
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://swartlandhs.co.za/
Foto verskaf