)
Tennis 4 Jesus – Augsburg Landbougimnasium

Tennis 4 Jesus. Augsburg Landbougimnasium, Clanwillam, se hoërskool tennisspan het aan die “Tennis 4 Jesus”- dubbelstoernooi te Bredasdorp deelgeneem. Hierdie toernooi is ‘n jaarlikse hoogtepunt vir die tennisspelers, en hierdie…

T4J-tennistoernooi – Hoërskool Swartland presteer

T4J-tennistoernooi. Hoërskool Swartland, Malmesbury, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Bredasdorp T4J-tennistoernooi. Hoërskool Swartland se tennisspelers het uitekend gespeel en het besonderse uitslae behaal:. Swartland wen teen: Hoërskool Swartland…

Bo-Weskus Individuele Skaakkampioenskap – Hoërskool Vredendal

Bo-Weskus Individuele Skaakkampioenskap. Die Bo-Weskus Individuele Skaakkampioenskap is op Saterdag, 10 Februarie, deur Hoërskool Vredendal aangebied. 252 Leerders, van onder 7 tot onder 20 het aan die dag deelgeneem. Veertien…

Interskole tennis – Hoërskool Swartland vs Hoërskool Hugenote

Interskole tennis. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se tennisspelers het vandag, 14 Februarie, teen Hoërskool Hugenote hul interskole gespeel, Hoërskool Swartland is baie trots op hul tennisspanne. Uitslae behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

Cape Town mini 1 – Hoërskool Swartland wen in tennis

Cape Town mini 1. Hoërskool Swarland leerder, Du Preez Erasmus, het die naweek aan TSA se “Cape Town mini 1” seuns o/16-goue-afdeling deelgeneem. Du Preez het uitstekende tennis gespeel en…

Interskole Swem – Hoërskool Swartland vs Hugenote Hoërskool

Interskole Swem. Hoërskool Swartland, Malmesbury, het vir die 3de jaar in ‘n ry skoonskip gemaak by die interskole swem gala teen Hugenote Hoërskool van Wellington. Swartland stap nie net as…

Hoofdogter 2024 – Schools That Rock gesels met Anike vd Merwe

Hoofdogter 2024. In ons reeks oor Hoofdogters 2024, gesels Schools That Rock met die Hoofdogter van Hoërskool Swartland in Malmesbury, Anike van der Merwe. Anike, vertel ons meer van jouself en jou leierskap.…

Hoofseuns 2024 – Schools That Rock gesels met Carlo vd Merwe

Hoofseuns 2024. In ons reeks oor Hoofseuns 2024, gesels Schools That Rock met die Hoofseun van Hoërskool Swartland in Malmesbury, Carlo van der Merwe. Carlo, vertel ons meer van jouself…

Kleure atletiek – Hoërskool Piketberg

Kleure atletiek. Hoërskool Piketberg is trots op hul senior atlete wat tydens hul Kleure atletiek byeenkoms puik presteer het. Atlete wat spesiale toekennings ontvang het tydens die kleure atletiek: Naellope…

O.15A Krieket – Hoërskool Swartland vs Hoërskool Dirkie Uys

O.15A Krieket. Hoërskool Swartland se o/15A-krieketspan het Dinsdagmiddag, 30 Januarie, na Moorreesburg gereis om teen Hoërskool Dirkie Uys ‘n T20 wedstryd te speel. Swartland het eerste veldwerk gedoen en beperk…

Interkleure Atletiek – Hoërskool Swartland

Interkleure Atletiek. Op 25 en 26 Januarie het Hoërskool Swartland Interkleure Atletiek gehou. Al die kleurspanne het verseker hul beste gelewer. Die Goudspan het die geesbeker, sowel as die atletiekbeker…

T20 Krieket – Hoërskool Swartland

T20 Krieket. Hoërskool Swartland se O/15A krieketspan teen RPC (gemengde span van Paarl) te staan gekom in ‘n T20 Krieket wedstryd. Swartland wen die loot en doen eerste veldwerk. RPC…

Gholf liga – Hoërskool Swartland vs Curro Langebaan

Gholf liga. Hoërskool Swartland het Curro Langebaan die stryd aangesê tydens die gholf liga. Hoërskool Swartland se gholfspan bestaan uit Johandré Theron, Johan Jürgens, Inus Groenewald, Louis-Gerard Marais, Marcel Basson…

Krieket – Augsburg Landbougimnasium

Krieket. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se eerste krieketspan het Donderdag, 25 Januarie ‘n krieket liga-wedstryd teen Hoërskool Vredendal gespeel. Augsburg het ‘n totaal van 104 lopies teen Vredendal se 101 lopies…

Swartland Tennis – Hoërskool Swartland vs Hoërskool Parel Vallei

Swartland Tennis. Hoërskool Swartland Tennis, Malmesbury, het Woensdag, 24 Januarie tennis gespeel teen Hoërskool Parel Vallei in Somerset-Wes. Die spanne het dubbels en gemengde dubbels gespeel. Hoërskool Swartland se A-span…

“Top Achievers Program” – Hoërskool Swartland

“Top Achievers Program”. Hoërskool Swartland, Malmesbury, is baie trots op die skool se top A-kandidaat van die 2023 matriekgroep. Uné Beneke, het ‘n uitmuntende 92,42% in die matriek-eindeksamen behaal. Uné…

Wiskunde Top 10 – Hoërskool Swartland

Wiskunde Top 10. Sewe graad 10 en 11 leerders van Hoërskool Swartland, Malmesbury, het die Wiskunde top 10 in 2023 in hul distrik behaal. Graad 10 van 2023: Graad 11…

Grosvenor Oorlewingskursus – Hoërskool Swartland

Grosvenor Oorlewingskursus. Elf van Hoërskool Swartland, Malmesbury, se seuns het vanaf 9 tot 16 Desember deelgeneem aan die 46ste Grosvenor Oorlewingskursus. Hul staptog het begin by Die Wildernis in die…

UNISA Teorie eksamens – Laerskool Vredendal leerders skitter

UNISA Teorie eksamens. Vyf leerders van Laerskool Vredendal het hul UNISA teorie eksamens afgelê en hulle het uitstekend presteer. Al Vyf leerders het met lof geslaag en vier van die…

SA Kids Junior Gholftoernooi – Curro Langebaan leerder skitter

SA Kids Junior Gholftoernooi. Curro Langebaan is baie trots op hul gholfspelers! Hierdie leerders spandeer ure op die gholfbaan en pluk reeds die vrugte van hul harde werk. Lian Jansen…

Graad 1’s 2024 – Augsburg Landbougimnasium

Graad 1’s 2024. Hallo Wêreld! Ontmoet Ausburg Landbougimnasium se Graad 1’s van 2024! Hulle kan nie wag om na die “groot skool” te gaan! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://augsburggim.co.za/ Foto’s verskaf

Hoofleiers en LV’s 2024 – Laerskool Vredendal

Hoofleiers en verteenwoordigers 2024. Laerskool Vredendal het hul leerders aangekondig wat verkies is as Hoofleiers en LV’s 2024 (leerderverteenwoordigers). 2024 Hoofleiers: LV’s 2024: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.laerskoolvredendal.co.za/ Foto’s verskaf

Swartland Prestige Gala – Swemmers behaal uitstekende resultate

Swartland Prestige Gala. Hoërskool Swartland se swemmers het Saterdag, 11 November, deelgeneem aan die Swartland Prestige Gala. Die swemmers het hul allerbeste gelewer en het uitstekende resultate behaal. Seuns: 12-13…

Ruiterkuns – Augsburg Landbougimnasium presteer

Ruiterkuns. Tydens die afgelope Loeriesfontein Skou het ses van Augsburg Landbougimnasium se leerders baie mooi presteer in Ruiterkuns. Die uitslae is as volg (in hul onderskeie klasse): Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

Dirkie Uys Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Vredendal presteer

Dirkie Uys Atletiekbyeenkoms. Op Saterdag, 4 November, het ses atlete van Hoërskool Vredendal deelgeneem aan Dirkie Uys se Top-10 atletiekbyeenkoms in Moorreesburg. Vier uit die ses atlete het aan die…

Dirkie Uys Atletiek byeenkoms – Hoërskool Swartland presteer

Dirkie Uys Atletiek byeenkoms. Gedurende die afgelope naweek het Hoërskool Swartland, Malmesbury, se atlete deelgeneem aan Hoërskool Dirkie Uys se Top 10 Atletiek byeenkoms. Hoërskool Swarland se medaljewenners wat onder…

Unisa klavier-eksamen – Hoërskool Swartland leerders presteer

Unisa klavier-eksamen. Twee leerders van Hoërskool Swartland in Malmesbury, Madré Moore en Jani Visagie, het hul Unisa Klavier-eksamen prakties gespeel. Beide leerders het uitstekende resultate behaal. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://swartlandhs.co.za/…

Skole Krieket – Hoërskool Swartland vs Wesbank Sekondêr

Skole Krieket. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se o.15A-krieketspan het Dinsdagmiddag ‘n T20 skole krieket wedstryd teen Wesbank Sekondêr gespeel. Swartland kolf eerste in die krieket wedstryd en teken ‘n reuse 191…

Tennis – Hoërskool Vredendal vs Hoërskool Lutzville

Tennis. Hoërskool Vredendal se eerste twee meisies en seuns tennis spanne asook die derde span het teen Hoërskool Lutzville hul liga wedstryd gespeel. Met redelik onervare spelers het Vredendal se…

Tweekamp – Hoërskool Swartland atlete presteer

Tweekamp. Drie van Hoërskool Swartland, Malmesbury, se leerders, Kailen Kotze, Esti Mouton en Jani Visagie, het Saterdag, 28 Oktober, aan die llington, deelgeneem. Uit die tien deelnemers in die meisies…

Krieket – Hoërskool Swartland vs Hoërskool Porterville

Krieket. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se O/19B krieket span (die “laat dit juig” span) maak weereens skoonskip! Dié span het Donderdag, 26 Oktober, teen Hoërskool Porterville se O/19A krieket span gespeel…

GHA Digkompetisie – Hoërskool Swartland leerder presteer

GHA Digkompetisie. Anike van der Merwe, leerder van Hoërskool Swartland in Malmesbury, het aan die GHA Digkompetisie deelgeneem. Haar gedig is gekeur en word nou in die digbundel gepubliseer. Op…

UCT Wiskunde Olimpiade – Hoërskool Swartland presteer

UCT Wiskunde Olimpiade. Dertien leerders van Hoërskool Swartland, Malmesbury, se leerders het aan die UCT Wiskunde Olimpiade deelgeneem en het uitstekend presteer. Die volgende leerders van Hoërskool Swartland het ‘n…

Skole Krieket – Hoërskool Swartland vs Hoërskool Hopefield

Skole Krieket. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se O/19B krieketspan het in ‘n skole krieket wedstryd teen Hoërskool Hopefield se O/19B span gespeel. Die Rockies het ‘n uitstekende dag op die krieketveld…

VRL/ Senior Raad 2024 – Hoërskool Swartland

VRL/ Senior Raad 2024. Hoërskool Swartland, Malmesbury, het hul VRL/ Senior Raad 2024 aangekondig. “Mag julle leierskapsvermoë seëvier in 2024 en in Hoërskool Swartland”. Graad 9 lede van 2024 Graad…

Skole 7’s Rugby – Hoërskool Swartland speel op Loftus

Skole 7’s Rugby. Net toe Hoërskool Swartland van Malmesbyry dink dat die rugbyseisoen die finale fluitjie geblaas het, word daar ‘n baie goeie “wildcard” na hul kant gegooi. Hoërskool Swartland…

CTA Invitational gala – Curro Langebaan Excels

CTA Invitational gala. Five learners of Curro Langebaan, Kyle, Olivia, Lené, Skyla and Michael competed at the CTA Invitational gala. Results: Kyle: Kyle was also awarded the trophy for the…

Swartland Frogfoot 7’s – Hoërskool Swartland

Swartland Frogfoot 7’s. Hoërskool Swartland se rugbymanne het die naweek aan die Swartland Frogfoot 7’s toernooi deelgeneem en het uitstekende resultate gelewer. Hoërskool Swartland O.17: Hoërskool Swartland O.17’s dring deur…

Six-A-Side Krieket – Hoërskool Swartland

Six-A-Side Krieket. Op Saterdag, 16 September, het agt krieketspanne van Malmesbury die geleentheid gekry om mekaar op die krieketveld aan te durf in Hoërskool Swartland se jaarlikse “Six-a-side”-krieket kompetisie. Die…

Senior Raad van leerders – Augsburg Landbougimnasium

Senior Raad van leerders. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het die matrieks van 2024, wat gekies vir die Senior Raad van leerders, aangekondig. Uit hierdie groep sal ‘n hoofmeisie en hoofseun aangewys…

Acro Gimnastiek – Hoërskool Piketberg leerders in span

Acro Gimnastiek. Agt gimnaste van Hoërskool Piketberg is opgeneem in die Wes-Kaapspan wat gedurende die skoolvakansie aan die Suid-Afrikaanse Gimnastiek Kampioenskappe in Gauteng gaan deelneem. Uitstekende prestasies is behaal: Meer…

Fast 5 Hokkie – Hoërskool Swartland by Marius Schoeman toernooi

Fast 5 Hokkie. Hoërskool Swartland se Fast 5 hokkie O.15 en O.17 seuns en dogters hokkiespanne het die naweek in die Paarl deelgeneem aim die Marius Schoeman toernooi. Die spanne…

Hoërskool Swartland – Nuwe personeel verwelkom

Hoërskool Swartland. Hoërskool Swartland, Malmesbury, het Me Ané Spies verwelkom as personeellid by die skool. Sy het onlangs aangesluit by die Rockie-familie. Me. Spies is ook ‘n oud-leerder van Hoërskool…

MTB Fietsry – Hoërskool Swartland leerder presteer

MTB Fietsry. Hoërskool Swartland leerder, Leam Cilliers het onlangs aan verskeie MTB-fietswedrenne deelgeneem. Spring Brew MTB Race: Junior Seuns Afdeling: Leam behaal die 6de plek met ‘n tyd van 1:07:34,122.…

Gerrie Berner Tennis toernooi – Hoërskool Swartland presteer

Gerrie Berner Tennis toernooi. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se tennis spanne het die afgelope naweek aan die Gerrie Berner Tennis toernooi in Moorreesburg deelgeneem. Die Rockies speel uitstekende tennis en eindig…

Montagu 7’s Rugby – Hoërskool Swartland doen goed

Montagu 7’s Rugby. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se 7’s rugbyspanne het op 26 Augustus deelgeneem aan die Montagu 7’s toernooi. Die Rockies het goed gedoen en ook baie ervaring opgedoen. Uitslae…

WOW Spelkompetisie – Hoërskool Swartland presteer

WOW Spelkompetisie. ‘Om korrek te spel is die fondasie van geletterdheid. Geletterdheid is die fondasie van kennis.’ ‘n Groep graad 8- en Graad 9 Rockies van Hoërskool Swartland in Malmesbury…

Boland 7’s Rugby – Hoërskool Swartland leerder in span

Boland 7’s Rugby. Rheinhardt Adonis, leerder van Hoërskool Swartland in Malmesbury, is opgeneem in die o.17 Boland 7’s Rugbyspan. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://swartlandhs.co.za/

WP Grand Prix Stap – Hoërskool Swartland leerder kry Goud

WP Grand Prix stap. Emma Hartley, leerder van Hoërskool Swartland in Malmesbury, het op 5 Augustus deelgeneem aan die WP Grand Prix Stap wedloop te Youngsfield. Emma het aan die…

Eskom Expo – Hoërskool Swartland leerders presteer

Eskom Expo. Die Eskom Ekspo vir jong wetenskaplikes is ‘n uitstalling, of wetenskapskou, waaraan leerders kan deelneem. HUlle word ‘n kans gebied om aan ander leerders hul projekte oor hul…