Wiskunde Top 10. Sewe graad 10 en 11 leerders van Hoërskool Swartland, Malmesbury, het die Wiskunde top 10 in 2023 in hul distrik behaal.
Graad 10 van 2023:
- Mila Maritz
- Wilné Steyn
Graad 11 van 2023:
- Jana Steyn
- Jani Steyn
- Anike van der Merwe
- Anrich Cloete
- Mila-Mari van Lill
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf