Gimmies swemmers. Welkom Gimnasium is baie trots op hul Gimmies swemmers!
Hulle het die nuwe jaar begin met ‘n “Hell Week”, waarin hulle ‘n totaal van bykans 70 km moes swem. Dit het elf sessies van twee ure elk ingesluit. Hierdie uitdaging is binne in vyf dae afgehandel.. Swemmers se fiksheid en uithouvermoë word getoets om naaste aan die 70 km te kom.
Shyenne Laubscher het uitgeblink deur al 11 sessies te voltooi!
Welgedaan aan al die swemmers !
- Lwazi Mqeke
- Precious Radebe
- Albert van Staden
- Ashley Seymour
- Shyenne Laubscher
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto verskaf