)

SA Kids Junior Gholftoernooi – Curro Langebaan leerder skitter

SA Kids Junior Gholftoernooi. Curro Langebaan is baie trots op hul gholfspelers! Hierdie leerders spandeer ure op die gholfbaan en pluk reeds die vrugte van hul harde werk. Lian Jansen van Rensburg het hierdie jaar aan die SA Kids Junior Ope Gholftoernooi deelgeneem.

Hy het skitterend gespeel en ‘n algehele tweede plek verower in sy ouderdomsgroep (7- 8jaar) vir die 2023 seisoen. Die prysuitdeling het die afgelope naweek in Boschenmeer plaasgevind. Welgedaan Lian.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://curro.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal