T4J-tennistoernooi. Hoërskool Swartland, Malmesbury, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Bredasdorp T4J-tennistoernooi. Hoërskool Swartland se tennisspelers het uitekend gespeel en het besonderse uitslae behaal:.
Swartland wen teen:
- Hoërskool Bellville: 27 – 22
- Hoërskool Punt: 44 – 5
- Hoërskool Brackenfell: 49 – 0
- Hoërskool Bredasdorp: 30 -19
- Augsburg Lanbougimnasium: 46 – 3.
Hoërskool Swartland het die toernooi onoorwonne afgesluit en was ook as die wenners van die Chris Botha-trofee by Bredasdorp T4J-tennistoernooi.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf