)

Grosvenor Oorlewingskursus – Hoërskool Swartland

Grosvenor Oorlewingskursus. Elf van Hoërskool Swartland, Malmesbury, se seuns het vanaf 9 tot 16 Desember deelgeneem aan die 46ste Grosvenor Oorlewingskursus.

Hul staptog het begin by Die Wildernis in die Tuinroete en is voltooi in Hartenbos.

Die Swartlandleerders wat aan hierdie karakterbouende avontuur deelgeneem het, is: De Wet du Plessis, Irvan Turner, Wian Cotter, JP Truter, Shaun Simon, JP Visser, Anrich Cloete, De Wet Visser, Ruan Lesch, Rhuben Malan en Ruan Zandberg.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  

https://swartlandhs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal