)

Interskole Swem – Hoërskool Swartland vs Hugenote Hoërskool

Interskole Swem. Hoërskool Swartland, Malmesbury, het vir die 3de jaar in ‘n ry skoonskip gemaak by die interskole swem gala teen Hugenote Hoërskool van Wellington. Swartland stap nie net as die oorwinnaars weg nie, maar het ook met ‘n paar nuwe rekords in die sakkie.

Die uitslae van die swemgala:

  • Swartland wen 28 van die 48 items

Nuwe rekords (slegs deur Swartland):

  • Aiden Foot – 50m Vlinderslag: 27,54 sekondes
  • Aiden Foot = 50m Rugslag: 28,20 sekondes
  • Aiden Foot = 100m Rugslag: 1:00,68
  • o/19 seuns Wisselslag-aflos: 56,75 sekondes
  • o/19 seuns Vryslag-aflos: 49,41 sekondes

Die Rockies wen die interskole swemgala met 636½ punte teenoor Hugenote se 589½ punte.

Uitstekende uitslae wat gepaard gaan met ‘n uitmuntende dag!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://swartlandhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal