GHA Digkompetisie. Anike van der Merwe, leerder van Hoërskool Swartland in Malmesbury, het aan die GHA Digkompetisie deelgeneem. Haar gedig is gekeur en word nou in die digbundel gepubliseer.
Op 4 November is daar ‘n prestige aand by die Voortrekkermonument wat Anike aanlyn sal bywoon.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf