Swartland Tennis. Hoërskool Swartland Tennis, Malmesbury, het Woensdag, 24 Januarie tennis gespeel teen Hoërskool Parel Vallei in Somerset-Wes. Die spanne het dubbels en gemengde dubbels gespeel.
Hoërskool Swartland se A-span wen 13-4 en die B-span het 2-14 verloor.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








