Interkleure Atletiek. Op 25 en 26 Januarie het Hoërskool Swartland Interkleure Atletiek gehou. Al die kleurspanne het verseker hul beste gelewer.
Die Goudspan het die geesbeker, sowel as die atletiekbeker gewen!
Die volgende atlete was as die beste presteerders in hul ouderdomsgroepe aangewys:
Dogters:
- o/14 – Anke de Bruyn
- o/15 – Rita-Mari Lourens
- o/17 – Sunelle de Bruyn
- o/19 – Tercia Adams
Seuns:
- o/14 – Eugene Markus
- o/15 – Tafadzwa Mashizha
- o/17 – Aurello van Wyk
- o/19 – De Wet Visser
Die junior en senior beste atlete is ook aangewys:
- Junior Victrix Ludorum – Anke de Bruyn
- Junior Victor Ludorum – Tafadzwa Mashizha
- Senior Victrix Ludorum – Sunelle de Bruyn
- Senior Victor Ludorum – Aurello van Wyk
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf