)

WOW Spelkompetisie – Hoërskool Swartland presteer

WOW Spelkompetisie. ‘Om korrek te spel is die fondasie van geletterdheid. Geletterdheid is die fondasie van kennis.’

‘n Groep graad 8- en Graad 9 Rockies van Hoërskool Swartland in Malmesbury het deelgeneem aan die WOW spelkompetisie. Mieke Liedeman (graad 9) het ‘n vierde plek by Weskus behaal en Madelé Steyl (gr. 8 )het ‘n tweede plek losgespel.

Mieke en Madelé dring nou deur na die Nasionale rondte wat by die Universiteit van Stellenbosch plaasvind.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://swartlandhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal