Klawer Kunste Eisteddfod – Laerskool Vredendal presteer
Klawer Kunste Eisteddfod. Leerders van Laerskool Vredendal het 27 Julie aan die Klawer Kunste Eisteddfod deelgeneem. Van oral uit die omgewing het leerders by Laerskool Klawer byeengekom om hul verskeie…
Interskole Sport – Laerskool Swartland vs Hugenote
Interskole Sport. Laerskool Swartland, Malmesbury, se netbal- en rugbyspanne het ‘n baie suksesvolle interskole gehad. Laerskool Swartland se spanne het skoonskip gemaak het met al hul oorwinnings teen Hugenote. Uitslae:…
Wes-Boland Skiet – Hoërskool Swartland leerder presteer
Wes- Boland Skiet. Niel Koen, leerder van Hoërskool Swartland in Malmesbury, het onlangs aan die Wes-Boland skiet-kompetisie deelgeneem. Hy behaal ‘n tweede plek in die juniors Windbuks rondte en ‘n…
Virtuele Sim Racing – Eudrich Huysamen blink uit
Virtuele Sim Racing – Eudrich Huysamen van Hoërskool Swartland, Malmesbury het uitgeblink in die Raceroom ranked Championships. Eudrich is die enigste Suid-Afrikaner wat gekwalifiseer het. Die Virtuele Sim Racing het…
English Olympiad – Swartland High School learners perform
English Olympiad. Two learners from Swartland High School, Malmesbury, Jani Steyn and Uné Beneke entered for the National English Olympiad. There were 795 entries nationally for English Home Language and…
Karate – Hoërskool Swartland leerders presteer
Karate. Twee leerders van Hoërskool Swartland in Malmesbury, Christiano Smith en Jared Fredericks het Saterdag hul karate gradering gedoen en uitstekend gevaar. Christiano het sy bruin belt derde Kyu ontvang…
School Sport Winter Games – Augsburg leerder skitter in rugby
School Sport Winter Games. Augsburg Landbougimnasium Graad 9 leerder, Leranzel Smith, het tydens die Junie-vakansie geskitter met sy rugbytalent by die “National School Sport Winter Games” in Benoni, Gauteng. Leranzel…
Telkom Netball Championship – Augsburg leerder by kampioenskap
Telkom Netball Championship. Augsburg Landbougimnasium woeker omtrent by die Nasionale netbal Toernooi (Telkom Netball Championship). Die toernooi vind plaas by Hoërskool D.F Malan in Kaapstad. Emma Kordom, o.18A-speler van Augsburg…
Digkuns – Hoërskool Swartland leerder presteer met gedig
Digkuns. Keisha Petersen, leerder van Hoërskool Swartland in Malmesbury, skitter met haar digkuns. Sy het gedurende Mei die voorreg gehad om haar gedig, Area Code 7300, in die Heritage Travel…
Boland Rugby – Rudolph Burger Laerskool Vredenburg in span
Boland Rugby. Rudolph Burger (0/13), van Laerskool Vredendal in die Wes-Kaap, is ingesluit in die Boland Rugbyspan. Rudolph sal tydens die Julie-vakansie Boland Cravenweek Span verteenwoordig in Pietermaritzburg. Meer skolenuus:…
Wes-Kaap Netbal – Laerskool Vredendal leerders in spanne
Wes-Kaap Netbal. Vier leerders van Laerskool Vredendal is in onderskeie netbalspanne se provinsiale spanne opgeneem. Jana Vollgraaff (o/12) Imke Geldenhuys en Kara Engelbrecht (0/13) Hierdie dogters sal later vanjaar Wes-Kaap…
Rugby Captains – Schools That Rock talks to Joshua Paddock
Rugby Captains. In our popular series about sports captains, Schools That Rock today talks to Joshua Paddock. Joshua is the captain of Curro Langebaan High School’s 1st rugby team. Joshua…
Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met André Vermeulen
Rugby Kapteins. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met André Vermeulen. André is die kaptein van Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se 1ste rugbyspan. Hy druk…
Weskus o.11 Netbal – Liané Pretorius gekies vir span
Weskus o.11 Netbal. Liané Pretorius, leerder van Curro Langebaan, is gister verkies tot die Weskus o/11 netbalspan. Curro is baie trots op Liané en weet sy gaan nog groot hoogtes…
SA Junior Ope Gholftoernooi – Lian Jansen van Rensburg skitter
SA Kids Junior Ope Gholftoernooi. Lian Jansen van Rensburg, leerder van Curro Langebaan, het Sondag aan die SA Kids Junior Ope Gholftoernooi deelgeneem. Die Junior Ope Gholftoernooi het by Boschenmeer,…
Augsburg Landbougimnasium – Laerskool maak Hoofleiers bekend
Augsburg Landbougimnasium – Die Laerskool van Augsburg, Clanwilliam, het hul Hoofseun en -dogter vir die tweede kwartaal bekendgemaak. Marko van Dyk is die Hoofseun en Roné Baard die Hoofdogter. Xandri…
SA Kids Gholftoernooi – Jayden Naude behaal 1ste plek
SA Kids Gholftoernooi. Jayden Naude van Curro Langebaan het aan die SA Kids gholftoernooi in Somerset-Wes deelgeneem. Jayden het ‘n 1st plek in sy ouderdomsgroep (9-10 jaar) behaal. SA Kids…
Saldanhabaai Sone Netbalproewe – Curro Langebaan presteer
Saldanhabaai Sone Netbalproewe. Saldanhabaai Sone Netbalproewe is Vrydag, 17 Maart, by Curro Langebaan gespeel. Die volgende Curro Langebaan leerders het ingekom vir die Sone Span: Saldanha Bay Zone Netball Trials.…
Boland Atletiek – Augsburg Atlete in span ingesluit
Boland Atletiek. Twee van Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se atlete is ingesluit in die Boland Atletiek span. Juan Marais en Luthen September gaan eerskomende Saterdag deelneem aan die Wes-Kaap Kampioenskappe te…
Skaapskeer – Augsburg Landbougimnasium kompetisie
Skaapskeer. Augsburg Landbougimnasium van Clanwilliam se skaapskeer span het die afgelope drie weke hard geoefen by S.W. van Zyl (Wadrift-boerdery). Die skool bedank ook vir Niekie Loubser wat die leerders…
Curro Online Chess Tournament – Curro Langebaan excel
Curro Online Chess Tournament. Seventeen learners of Curro Langebaan Primary School took part in the first Curro Online Chess Tournament for 2023. They all did brilliantly and Curro Langebaan is…
Parstyd – Augsburg leerders pars Chardonnay-blok
Parstyd – Daar is niks mooier as ‘n klomp entoesiastiese leerders van Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, wat reeds om 05:30 in die wingerd is vir Parstyd nie. Dit is hulle jaarlikse…
Krieket – Hoër Landbouskool Marlow vs Queens en Grens
Krieket. Op Woensdag, 1 Februarie, het Hoër Landbouskool Marlow se eerste krieket span teen Queens gespeel. Marlow se Ramme het 70 lopies aangeteken, almal uit. Ongelukkig met die telling op…
Matriek-uitslae 2022 – Augsburg Landbougimnasium presteer
Matriek-uitslae 2022. Na ‘n lang wag, kon die graad 12’s van 2022 uiteindelik spog met hul matriek-uitslae van 2022. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, is baie trots op hul top 3 kandidate:…
Augsburg Landbougimnasium – Verwelkom 2034 se matrieks
Augsburg Landbougimnasium. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het gister, 18 Januarie nog ‘n matriekklas verwelkom. Welkom aan die matrieks van 2034! Hierdie Graad 1’s het hul skoolloopbaan by Augsburg Landbougimnasium met entoesiasme,…
Feeding programmes – Pioneering project to make it more impactful
Feeding programmes. A pioneering project at a St Helena Bay primary school could make school feeding more impactful in communities where, for some children, these meals are the main source…
Wes-Kaap Boerbokklub – Dolan Delport verwerf hoogste Punte
Wes-Kaap Boerbokklub. Dolan Delport is ‘n leerder by Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam. Hy het ingeskryf vir die Wes-Kaap Boerbokklub se junior Boerbokkursus. Hy het die hoogste punt verwerf by die Junior…
Landbou – Augsburg Landbougimnasium wingerdbedrywighede
Landbou. Augsburg Landbougimnasium se landbou leerders is nie net gedurende oestyd en snoeityd betrokke by die wingerd nie. Die leerders is ook by talle ander bestuurspraktyke betrokke. Hierdie week het…
Wes-Kaap Jeugskou – Augsburg Landbougimnasium presteer
Wes-Kaap Jeugskou. Tydens die Wes-Kaapse Jeugskou-toekenningsgeleentheid is verskeie spesiale toekennings toegeken gemaak. Die toekennings is gemaak aan deelnemers en skole wat presteer het tydens die streeksjeugskoue en ook tydens die…
Augsburg Toutrek – Clanwilliam Klub by SA Nasionale Kampioenskappe
Augsburg Toutrek. Augsburg Landbougimnasium is baie trots op hul leerders (en onderwyser) wat die afgelope naweek as lede van die Clanwilliam Toutrek-klub aan die SA Nasionale Kampioenskappe te George, deelgeneem…
Landbou – SWASA kursus by Augsburg Landbougimnasium aangebied
Landbou. BKB het vanjaar vir die eerste keer die gewilde SWASA kursus in Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se wolskuur aangebied. Hierdie kursus gaan onder andere oor die volhoubare bestuurspraktyke van skaapboerdery.…
Augsburg Prysuitdeling – Augsburg gee erkenning aan presteerders
Augsburg Prysuitdeling. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het aan hul presteerders erkenning gegee by die Hoërskool Prysuitdeling. Hier volg ‘n paar hoogtepunte: Hoofseun 2023: André Vermeulen Hoofdogter 2023: Luchané Matthews O/Hoofseun: Samuel…
Landbou – Augsburg kry opleiding in Battery Aangedrewe toerusting
Landbou. Augsburg Landbougimnasium se leerders het uitstekende opleiding ontvang met battery-aangedrewe landbou toerusting! Pellenc is vir die eerste keer betrokke by Augsburg met opleiding. Die leerders en personeel het die…
Weskus Hengel – Daniël du Toit van Augsburg Landbougimnasium presteer
Weskus Hengel. Daniël du Toit, leerder van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam, hengel die afgelope 2 jaar vir Langebaan Hengelklub. Hy neem aan die Weskus-streek se liga deel teen ander klubs.…
Augsburg Landbougimnasium – Camelita van Wyk, Luchané Matthews,vir 2023
Augsburg Landbougimnasium. Die Senior Raad van Leerders vir 2023 is pas deur Augsburg Landbougimnasium van Clanwilliam bekend gemaak. Die leerders is Frederick Truner, Ulrich Brits, André Vermeulen, Samuel Hanekom, Camelita…
Augsburg Groei – Augsburg Landbougimnasium leerder-getalle groei
Augsburg Groei. Groeiende leerdergetalle het veroorsaak dat ‘n addisionele klaskamer by Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, ‘n dringende noodsaaklikheid geraak het. Mnr. Calvin Lourens, is die huidige opvoeder verantwoordelik vir Besigheidstudies, EBW…
SA Cycling – Francois Hofmeyr at World Championship, Australia
SA Cycling. Francois Hofmeyr, head boy of Curro Langebaan, started cycling during Covid. Now he is representing South Africa at the World Championship in Australia! What a proud moment for…
Landbou – Augsburg Landbou Dogters aan die woel
Landbou. Augsburg Landbougimnasium is ‘n landbouskool in Clanwilliam Dit is ook ‘n Landbou-fokusskool waar dogters hulle passie vir Landbou reeds in graad 8 kan ontdek. Tans is die Graad 8-dogters…
Inter Landbouskole snoeikompetisie – Augsburg top drie neem deel
Inter Landbouskole snoeikompetisie. Augsburg Landbou Gimnasium van Clanwilliam in die Wes-Kaap se top drie kandidate het onlangs die skool verteenwoordig by ‘n Inter-landbouskole snoeikompetisie. Andruan Klaase, Eduard van Zyl en…
Mental Health – Rocco van Rooyen, Olympic javelin thrower, shares his story
Mental Health. Mental health is something many learners are suffering of in today’s life. Children struggle to cope with a lot of challenges today. Under the umbrella of mental health,…
Sports Kit Appeal – Benjamin Projects need your unwanted sports kit
Sports Kit Appeal. Please note the NPO Benjamin Projects’ appeal for your unwanted, no longer needed sports kit. “Come meet us on Sunday 4 September at the Raven Family Market…
Skaapskeer – Augsburg skeerdiens hard aan die werk
Skaapskeer. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, bedank die gemeenskap se boere wat tans op Woensdae namiddae vir hulle skape bring om op te oefen.Die ondervinding wat Augsburg se leerders opdoen met die…
Malmesbury Veekunde Vasvrakompetisie – Augsburg Presteer
Malmesbury Veekunde Vasvrakompetisie. Augsburg Landbougimnasium het presteer by Malmesbury Veekunde vasvrakompetisie. Malmesbury se skaapstudiegroep het op Vrydag, 2 Augustus, weer hulle jaarlikse veekunde vasvrakompetisie aangebied. Tydens die “Stockman” kompetisie het…
Augsburg Landbougimnasium – Meer oor hul kontrei
Augsburg Landbougimnasium. Wat weet jy van Augsburg Landbougimnasium se kontrei, Clanwilliam? Van berg, see, vlakte en vallei? Waar kry jy nog ‘n Sederboom, anders as die Sederberg se boonste soom?…
Augsburg “Oscars” – Augsburg Landbougimnasium “Oscars” 2022
Augsburg “Oscars”. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se hoërskoolleerders het bietjie litte losgemaak op die dansbaan. Tydens hierdie geleentheid is die Augsburg “Oscars” van 2022 ook uitgedeel. Die uitslae was as volg:…
Wiskundekompetisie – Benjamin Turner onder top 20 in Wes-Kaap
Wiskundekompetisie. Augsburg Landbougimnsium het dit weer gedoen! Op Donderdag, 28 Julie, het leerders van Augsburg Landbougimnasium deelgeneem aan die uitdunrondte van die jaarlikse Netwerk 24 Wiskundekompetisie. Laerskoolleerders in graad 6…
Ramme getoets – Augsburg matrieks toets ramme vir vrugbaarheid
Ramme getoets. Augsburg Landbougimnasium van Clanwilliam se matrieks het verlede week die boerdery se ramme getoets vir vrugbaarheid. Tydens hulle opleiding moes hulle ook leer hoe om mikroskoopwerk te doen.…
Landbou snoeikursus – Augsburg Landbougimnasium
Landbou snoeikursus. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se graad 10- leerders het puik presteer by die Felco/Vinpro- landbou snoeikursus. Hierdie kursus het vanjaar gespog met talle kundiges wat as beoordelaars opgetree het.…
Ruiterkuns – Augsburg se ruiters presteer by Lutzville skou
Ruiterkuns. Elmonè Slabber, Juan van Zyl en Adriaana van Niekerk van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam het baie goed presteer in ruiterkuns by die Lutzville skou. Elmonè Slabber het in die…
Junior Landbouvereniging – Augsburgwerk hard aan projekte
Junior Landbouvereniging. Augsburg Landbougimnasium se Junior Landbouvereniging is hard besig om geleenthede en projekte te beplan. Dit word gedoen om landbou in die skool te bevorder. Om dit te kan…









