Mental Health – Rocco van Rooyen besoek Augsburg Landbougimnasium
Mental Health. Rocco van Rooyen is a South African athlete specialising in javelin throw. He competed at the 2015 World Championships in Beijing. He also competed in the men’s javelin…
Admaths: Bennie Turner van Augsburg Landbougimnasium skitter
Admaths: Benjamin Turner, Graad 7, van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam het vir die tweede keer hierdie jaar onder die Top 11 presteerders van AdMaths in die land, geëindig. Die Top…
Mnr en Mej Augsburg – Augsburg se Prinse en Prinsesse
Mnr en Mej Augsburg. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het ook uitgevind dat tyd vir niemand wag nie. Knopknie-rugbyspelertjies word prinse en haasbek-dogtertjies word prinsesse. Donderdagaand het tyd wel stilgestaan vir ‘n…
Boland Rugby – Augsburg Landbougimnasium spelers in spanne
Boland Rugby. Vier rugbyspelers van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam, Jean Swart, Yudin Marcus, Grachiël Jonkers en Evan Nel is amptelik opgeneem is in die onderskeie o/18-Bolandspanne: Jean Swart is opgeneem…
Junior Boerbokkursus – Augsburg Landbougimnasium grootste kursus
Junior Boerbokkursus. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het vanaf 26 tot 27 Mei ‘n junior boerbokkursus aangebied. Die kursus is aangebied in samewerking met die Wes-Kaapse Boerbokklub. Hierdie was een van die…
Wes-Kaapse Boerbokklub – Augsburg junior boerbokkursus
Wes-Kaapse Boerbokklub. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het vanaf 26 tot 27 Mei `n junior boerbokkursus aangebied. Die kursus is aangebied in samewerking met die Wes-Kaapse Boerbokklub. Dit was een van die…
Augsburg Landbougimnasium – Hoe word jy ‘n Augsie?
Augsburg Landbougimnasium. Ken jy Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam? Wil jy graag weet hoe om ‘n Augsie te word? Lees die volgende 10-punt resep! Bestanddele: Klim Karookop uit Swem in die…
Weskaap Skole Netbal – Emma Kordom gekies vir O.17 span
Weskaap Skole Netbal. Emma Kordom van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam, is gekies vir die Wes-Kaap O/17-skole netbalspan. Haar span, die Willows, gaan by die SA Skole Netbaltoernooi vanaf 10 tot…
Boland Rugby – Augsburg Landbougimnasium spelers in oefengroepe
Boland Rugby. Vier o.18 rugbyspelers van Augsburg Landbougimbasium in Clanwilliam is opgeneem in hul onderskeie Boland Rugby oefengroepe. Die manne gaan deelneem aan ‘n toernooi in Oudtshoorn tydens die Jeugdag-naweek.…
Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Jean Swart
Rugby Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Jean Swart. Jean is die kaptein van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam se 1ste rugbypan. Hy druk…
Landbounuus – Dit is lamtyd by Augsburg Landbougimnasium
Landbounuus. Dit is lamtyd! Landbounuus van Augsburg, Clanwilliam, is dat hulle vanjaar spog met meer meerlinge as ooit tevore! Sommige van die eenlinge weeg knap onder die 7kg met geboorte!…
Augsburg Landbougimnasium – Hoendervleis-mooi!
Augsburg Landbougimnasium. Hoendervleis-mooi! Dit is die regte woorde om die oomblik te beskryf toe Slabbert Vervoer se “tautliner” vanoggend om die draai kom met Augsburg Landbougimnasium se naam, wapen en…
Ruiterkuns – Mieke Visser presteer by SA Nas Friesperd Kampioenskappe
Ruiterkuns. Mieke Visser (Gr. 6) van Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het aan die SA Nasionale Friesperd Kampioenskappe te Parys deelgeneem. Haar uitslae was as volg: Ryperd: Orion Eienaar: Uys Steenkamp. Ruiter:…
Nasionale Wolhantering Kompetisie – Augsburg Landbougimnasium
Nasionale Wolhantering Kompetisie. Elmoné Slabber van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam het ‘n silwer medale by die nasionale wolhantering kompetisie vir skoliere verwerf het. Jean-Mari Jordaan het ‘n silwer medalje vir…
T20-Nashua Krieketbeker – Augsburg Landbougimnasium wenners
T20-Nashua Krieketbeker. Baie geluk aan Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se O/19 A-krieketspan wat die T20-Nashua Krieketbeker gewen het! Deelnemende skole was: Augsburg Landbougimnasium, Hoërskool Vredendal, Hoërskool Lutzville en Clanwilliam Sekondêr. Augsburg…
Tweekamp Kampioenskappe – Curro Langebaan atlete presteer
Tweekamp Kampioenskappe. Op Saterdag, 5 Februarie, het die Interprovinsiale Tweekamp Kampioenskappe in Oudtshoorn plaasgevind. Sewe van Suid-Afrika se top-tweekampprovinsies, nl. Boland, Westelike Provinsie, Oostelike Provinsie, Eden, Suid-Vrystaat, Grens en Griekwaland-Wes…
Matric class of 2021 – Curro Langebaan matrics perform
Matric class of 2021. The Curro Langebaan matric class performed excellent during the final National Senior Certificate. Michaela van der Waag received an Outstanding Achievement certificate for being ranked within…
Curro Schools – Top Billing for Curro’s IEB matriculants
Curro Schools. In another stellar performance from Curro Holdings, the JSE-listed independent education provider, its matric learners have come up trumps once again. They recorded an exceptional 99% pass rate…
Curro – Langebaan open day Monday 17 January
Curro. Open Day at Curro Langebaan on Monday, 17 January. Castle, primary and high school: 09:30 – 10:30. Grade 7s and their parents: 16:30 – 17:30. Primary and high school…
Curro Langebaan – Enrol for 2022 and 2023
Curro Langebaan. Read more on Curro Langebaan: https://schoolsthatrock.co.za https://www.curro.co.za/schools/curro-langebaan-high-school/
Stories of Hope – Showcased by Curro’s and The Ithemba Foundation
Stories of Hope: #HOPEtober essay writing winners chosen by award-winning journalists announced. Stories of Hope showcased by Curro’s and The Ithemba Foundation’s initiatives 286 Entrants As a young, budding writer,…
Curro Langebaan Student Council – Newly elected 2022
Curro Langebaan Student Council. Curro Langebaan, West Coast, is proud to announce their newly elected Student Council for 2022 including 16 members. The new team is: Aabidah Khan (Grade 12),…
Longing for the Temple Worship / Hoe lief het ek u woning, Here
Longing for the Temple: Hoe lief het ek u woning, Here. For the Lord God is our sun and our shield. He gives us grace and glory. Die Here God…
FILMIT’s Mentorship kicks off with Suidooster actors
Photo FLTR: Suidooster actors :Dean Smith, Eden Classens, Esther von Waltsleben, Jawaahier petersen , Marco Spaumer While Filmit judges (Suidooster actors) were selecting the twenty best film concepts and schools…
Schools developed Springboks for British & Irish Lions matches
Schools That Rock report on schools attended by the South African team. Here are the official 46-man Springbok squad to take on the British & Irish Lions. The following 33…
Lekker Luister ‘n moet vir alle kinders
Lekker Luister is ’n oudio platform met stories vir kinders. Kinders van alle ouderdomme hou van stories en Lekker Luister is die perfekte storieverteller. Op die webwerf is daar verskeie…
Hoërskool Piketberg maak hul Top-10 Akademiese presteerders bekend
Hoërskool Piketberg maak met trots hul Top-10 leerders van elke graad bekend. Graad 12: (foto bo) Ilanri van Rossum, Rénay Esau, Mathys Louw, Aleighné Rivida, Judy Lambrechts, PG Bruwer, Anika…
Hoërskool Swartland presteer in Toutrek
Baie geluk aanHoërskool Swartland se Gemengde 520kg Toutrekspan wat die afgelope naweek deelgeneem het aan Hoërskool Goudini se toutrekkompetisie. Die Rockies het deurgedring na die finaal saam met Hoërskool Bellville,…
Hoërskool Swartland “anderse” kleuresport
Hoërskool SWartland van Malmesbury het hierdie week hul kleuresport aangebied. Uitslae van die algehele deelname in kleurgroepe: Die Witspan wen met 10700 punte.Die Blouspan was kort op hul hakke met…
Hoërskool Swartland Hokkie
Hassaanah Skippers van Hoërskool Swartland het in Desember 2020 deelgeneem aan die PSI Nasionale binnehuisehokkietoernooi. Sy was gekies in die onder/ 18 A ( Foxes) span vir PSI Bolandspan. Hassaanah…
Hoërskool Swartland leerder skitter in Boogskiet
Hernù Schep van Hoërskool Swartland in Malmesbury, het gedurende Desember 2020 aan die WP Boogskiet kampioenskappe deelgeneem en is in die WP Junior High span opgeneem. Hierdie span gaan in…
Hoërskool Swartland ondersteun droogtehulp
Foto vlnr: Emma Steyn, Anke Horne, Lize Rheeder, Kari Truter en Mev Sanet Joubert Mev. Sanet Joubert en leerders van Hoërskool Swartland in Malmesbury, Emma Steyn, Anke Horne, Lize Rheeder…
Welcome back at school!/ Welkom terug by die skool!
Schools That Rock wish all the learners and teachers a super 2021! Schools That Rock wens al die leerders en onderwysers ‘n fantastiese 2021 toe!
Hoërskool Piketberg verwelkom nuwe Skoolhoof
Hoërskool Piketberg verwelko hul nuwe skoolhoof, Mev M Koen, wat binnekort by die skool aansluit. Mev Koen is in Mpumalanga gebore en getoë. Sy het aan die Hoërskool Standerton gematrikuleer.…
Schools That Rock gesels met Tiaano Walters
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Tiaano Walters, Hoofseun van Hoërskool Swartland in Malmesbury. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek…
Longacres Private School – Grade 1’s first day 2021
Long Acres Private School, Langebaan, se Graad 1’s 2021: Eerste dag! Grade 1 2021: First day! Long Acres is só trots op hul jong leerders! Well done for being so…














