Boland Rugby. Vier rugbyspelers van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam, Jean Swart, Yudin Marcus, Grachiël Jonkers en Evan Nel is amptelik opgeneem is in die onderskeie o/18-Bolandspanne:
Jean Swart is opgeneem in die Boland XV-tal
Yudin Marcus, Grachiël Jonkers en Evan Nel is opgeneem in die Boland Akademiespan
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf