Weskaap Skole Netbal. Emma Kordom van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam, is gekies vir die Wes-Kaap O/17-skole netbalspan. Haar span, die Willows, gaan by die SA Skole Netbaltoernooi vanaf 10 tot 15 Julie in Witbank, Mpumalanga, speel.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf