Boland Rugby. Vier o.18 rugbyspelers van Augsburg Landbougimbasium in Clanwilliam is opgeneem in hul onderskeie Boland Rugby oefengroepe. Die manne gaan deelneem aan ‘n toernooi in Oudtshoorn tydens die Jeugdag-naweek.
Augsburg se spelers wat verkies is, is Yudin Marcus, Evan Nel Jean Swart en Grachiel Jonkers
Na afloop van die toernooi sal die finale Cravenweek en Akademiese week spanne bekend gemaak word.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf