)

You are sponsoring

Boland Rugby - Augsburg Landbougimnasium spelers in oefengroepe

Boland Rugby. Vier o.18 rugbyspelers van Augsburg Landbougimbasium in Clanwilliam is opgeneem in hul onderskeie Boland Rugby oefengroepe. Die manne gaan deelneem aan ‘n toernooi in Oudtshoorn tydens die Jeugdag-naweek.…