)

Hoërskool Swartland leerder skitter in Boogskiet

Hernù Schep van Hoërskool Swartland in Malmesbury, het gedurende Desember 2020 aan die WP Boogskiet kampioenskappe deelgeneem en is in die WP Junior High span opgeneem. Hierdie span gaan in 2021 deelneem aan die Inter-Provinsiale Kampioenskappe. Vanaf Februarie 2021 tot November 2021 neem hy ook deel aan ‘n virtuele toernooi waar hy teen skuts van regoor die wêreld gaan skiet.

“Baie geluk en sterkte Hernù. Ons is trots op jou.”

#nogutsnoglory#boogskiet

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal