)

Hoërskool Swartland “anderse” kleuresport

Hoërskool SWartland van Malmesbury het hierdie week hul kleuresport aangebied.

Uitslae van die algehele deelname in kleurgroepe:

Die Witspan wen met 10700 punte.Die Blouspan was kort op hul hakke met 10400 punte en die Goudspan is in die derde plek met 7700 punte.

Die beste atleet per ouderdomsgroep:

Seuns o/14, Liam Anthony. Dogters o/14, Talita du Bruyn, Seuns o/15, Kailen Kotze. Dogters o/15, Lize-Mari Batt. Seuns o/17, Henro Esterhuizen. Dogters o/17, Chloe Lottering. Seuns o/19, Jayrayden November. Dogters 0/19, Nikita Bosch.

Algeheel was Nikita Bosch en Henro Esterhuizen die beste meisies- en seunsatleet aangesien hulle die hoogste getal ASA-punte behaal het.

Die Klippie en Matriekresies: Die wenners van die nuwe item, die Klippie -en matriekresies: Nikita Bosch en Mikayla Griesel wen die dogtersresies en Matthew Mostert en Tiaano Walters, die Hoofseun 2021, is die wenners van die seuns-resies.

Baie geluk aan al ons Rockie-atlete wat onder vreemde-, anderste omstandighede baie goed presteer het!

#nogutsnoglory#interkleureatletiek2021#rockieatletiek

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal