)

You are sponsoring

Hoërskool Swartland "anderse" kleuresport

Hoërskool SWartland van Malmesbury het hierdie week hul kleuresport aangebied. Uitslae van die algehele deelname in kleurgroepe: Die Witspan wen met 10700 punte.Die Blouspan was kort op hul hakke met…