Baie geluk aanHoërskool Swartland se Gemengde 520kg Toutrekspan wat die afgelope naweek deelgeneem het aan Hoërskool Goudini se toutrekkompetisie. Die Rockies het deurgedring na die finaal saam met Hoërskool Bellville, Hoërskool Robertson en Goudini en het 4de geëindig.
“Baie geluk Rockies, julle maak ons trots!”
Foto verskaf