Grey Atletiek spog vir die eerste keer ook met hul eie teddiebeer!
Dit is tradisie by die skool dat meeste sportsoorte en selfs kultuur hul eie teddiebeer as gelukbringer het. Hierdie spesiale teddiebeer kort nou net ‘n naam! Voorstelle is welkom! Twee van Grey se steratlete, Lian van der Werwe en Jean Marc Trichard (atletiekkaptein) wys ons hoe lyk die nuwe lid van die atletiekspan!
@jeanmarc_trichard @lian_murphy_14
#ViveLaGrey#Grey2Gold#greyatletiek#atletiek
Foto’s verskaf