)

Augsburg Landbougimnasium – Hoe word jy ‘n Augsie?

Augsburg Landbougimnasium. Ken jy Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam? Wil jy graag weet hoe om ‘n Augsie te word? Lees die volgende 10-punt resep!

Bestanddele:

  • Klim Karookop uit
  • Swem in die Koos Louw-dam
  • Wen interskole op Jan Mostertpark
  • Groet gewoonlik met die hand
  • Besit ‘n paar Strassberger vellies
  • Beoefen minstens een somersport en een wintersport
  • Dans los op ‘n “Klipwerf” treffer
  • Kry ‘n gemiddeld van bo 60%
  • Oes saam met jou skool druiwe en noem dit “Pars”
  • Hardloop aflos by die kleure-atletiek, al kom jy los laaste

Metode: Roer alles saam en siedaar – jy’s ‘n Augsie!

Hoeveel punte uit 10 kry jy?

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://augsburggim.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal