Vrystaat Netbalspan. Mckyla van der Walt van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is in die O/19 Manguang (Vrystaat) netbalspan ingesluit. Die span gaan tydens die Junie-skoolvakansie aan die Telkom Suid – Afrikaanse kampioenskappe in Witbank, Mpumalanga, deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf